Exploding Kittens EN/ZA

  • R 410.00
    Unit price per 
  • Save R 139.99


This game is a highly-strategic, kitty-powered version of Russian Roulette. Players draw cards until someone draws an Exploding Kitten, at which they explode, they are dead, and they are out of game - unless that player has a Defuse card, which can defuse the Kitten using things like laser pointers, belly rubs and catnip sandwiches.All other cards in the deck are used to move, mitigate, or avoid the Exploding Kittens.

Hierdie speletjie is b n uiters strategiese weergawe van Russiese Roulette wat deur katjie-krag aangedryf word. Spelers trek kaarte totdat iemand b n Exploding Kitten kaart trek, waarna hulle ontplof - hulle is dan dood en uit die spel - tensy daardie speler b n Defuse-kaart het, wat die Exploding Kitten kaart kan ontlont. Al die ander kaarte in die kaartstapel word gebruik om die Exploding Kittens te verskuif, te versag of te vermy.