Catan: Afrikaans Edition

Catan: Afrikaans Edition

  • R 730.00
    Unit price per 
  • Save R 69.99
Tax included.


Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na b n lang tog vol ontberinge die kus van b n onbekende eiland bereik b die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lC* strate aan en bou
dorpe wat vinnig tot stede groei.